Zepplin Adams

Ek het besef

Nooit het ek gedink

Dat ek ooit iets sal bereik 

Die stemme van ander

Was vir my bewys

Nooit het ek gedink

Dat ek is great

Ek was altyd spyt

Dat my lewe so lyk

Nooit het ek weet

Dat iemand op 

na my sal kyk

Ek het meer gesoek

Maar altyd minder aanvaar

Ek het geweet ek was beter

But ek was nooit seker

Totdat ek besf

Dat God het my geskep 

En ek het alles wat ek nodig het

Share this post via: